Vat jou hare terug en voel selfversekerd met spoggerige oorbelle. ’n Vrou voel sommer spesiaal met ’n paar van haar gunstelingoorbelle.
Dra oorbelle met glinsterende stene vir die aand, of kies neutrale oorkrabbertjies vir die dag – dit is ’n aanwins omdat dit as ’n veelsydige item dien wat by die meeste van jou klere sal pas. Geometriese oorbelle is ’n groot trend vir die komende seisoen.
Hier is ’n paar van ons gunstelinge …