Voorverhit die oond tot 200 °C. 1. Sit die botterskorsie in ’n oondpan en sprinkel heuning en olie oor. Geur na smaak en bak vir 30 min. tot gekaramelliseer en gaar.Chorizo-en-gekaramelliseerde-botterskorsietert
Ingredients
Instructions
2. Sit die skilferkors in ’n diep 30 cm x 25 cm-oondskottel en smeer die mascarponekaas oor die basis van die deeg.
3. Krummel die bokmelkkaas bo-oor. Pak die gekaramelliseerde botterskorsie en chorizo bo-op. Strooi die dennepitte oor.
4. Verf die deegrande met die botter en bak vir 20 min. of tot goudbruin en gaar.
5. Sit voor met tiemietakkies en roketblare.