Amraal Lambert, gebore in 1774 in die distrik Clanwilliam, streef daarna om sy kinders buite bereik van die inboekstelsel te hou. Die storie van Amraal en sy mense strek van die Hantam tot in Namaland (vandag se Namibië), waar hy ’n kaptein van die Afrikaner-Oorlams word.
’n Oorrompelende, historiese roman wat ’n versweë geskiedenis oopskryf, ook die geskiedenis van Afrikaans. Gegrond op ware gebeure.
Uitgewersprys R260
rooi rose R234