Wow, 109 km is nogal ‘n BAIE ver ent om te ry as die totale klim 2 716 m is! Maar ek het dit oorleef en betyds klaargemaak. Nou moet ek net my kragte herwin vir dag 2 wat 121 km is en die baie formidabele Gamkaberg insluit!
So lyk roete 1, afgelaai vanaf die TransCape-webblad:
STAGE 1
“Forests and Fairies”
7 Februarie 2015
Knysna – George
Afstand: 109 km | Klim: 2 716m
Kenmerkende klimme: Simola | Gouna | Hydro | Homtini | Bergplaas | Seven passes