Wafels: Sny die aartappels in kwarte en kook sag in soutwater. Dreineer en laat afkoel. Druk die afgekoelde aartappels met ’n vurk fyn. 2 Sif die koekmeel, suiker, koeksoda, bakpoeier en sout saam. Hou eenkant. 3 Meng die eiergele, karringmelk en botter. Voeg by die droë bestanddele en meng liggies deur. Voeg die aar- tappels by en meng liggies deur. Heuning-spekrepies: Sit die spekrepies op ’n bakplaat en verf elke stukkie met heuning. Rooster vir 10-15 min. of tot goudbruin en bros. Hou eenkant. Sit die wafels met die bros spek-repies en ekstra heuning voor.Aartappelwafels met heuning-spekrepies
Ingredients
Instructions
4 Klop die eierwitte styf en vou by die aartappelbeslag in. 5 Verhit ’n wafelpan en verf met ’n bietjie botter. Skep sowat 80 ml (1⁄3 k) beslag in die middel van die pan en vou toe. Braai alkant tot die wafel van die kante af lostrek. Herhaal tot die beslag op is. Hou die gebakte wafels in die oond warm.