1 Meng al die bestanddele vir die sous en geur na smaak. Hou eenkant.Garnaalkelkie
Ingredients
Instructions
2 Maak 6 glase halfvol met die slaaiblaarrepies. Meng die avokadoblokkies, suurlemoensap en garnale en skep op die slaaiblare.
3 Skep ’n goeie skeppie van die sous op die garnale.
4 Garneer met die lemmetjiesegmente en suurlemoenskyfies op stokkies. Indien daar sous oor is, kan jy dit in ’n mooi bakkie op tafel sit vir diegene wat nog sous verkies.