Voorverhit die oond tot 200 °C.Lamstjops met ’n olyfkrummelbolaag
Ingredients
Instructions
1 Krummel die brood in ’n voedselverwerker. Meng die olywe, ansjovis, pietersielie en botter goed.
2 Geur die lamstjops na smaak. Smeer die mosterd oor die tjops en bedek met die krummelbolaag.
3 Bak die vleis vir 10 min. en rooster vir die laaste 5 min. onder die oondrooster tot die krummellaag bros is – wees versigtig dat dit nie brand nie.