Dis gerieflik om sop in die vrieskas te hê, want dit kan in ’n kits ’n middag- of aandete word. Boonop is sop so heilsaam. Gebruik ons basiese resep en maak jou eie variasies.
Dis gerieflik om sop in die vrieskas te hê, want dit kan in ’n kits ’n middag- of aandete word. Boonop is sop so heilsaam. Gebruik ons basiese resep en maak jou eie variasies.
Gebruik dieselfde basiese resep vir groentes wat meer water bevat, soos broccoli, murgpampoentjies en aspersies. Vervang die wortels deur ’n middelslagaartappel, geskil en in blokkies gesny, en 3 broccolikoppe (of groente van jou keuse), in kleiner stukkies gesny. Kook die groente net vir 5 min. in die aftreksel sodat die groen kleur behoue bly. Rond die sop af met ’n koppie room, ’n raspertjie neutmuskaat en krummel bloukaas bo-oor (opsioneel).
Broccoli en bloukaas sop
Serves: 4 - 6
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Instructions