Dra die baadjie en broek eerder met sportiewe hoëhak-sandale (soos op foto) en kombineer die tekkies met ’n noupassende romp of rokkie.
1. Tycho vlieënierstyl-baadjie (R2 390; XS-XL ) G Star Raw
2. Rekstof toppie met val-motief (R459; XS-XL) Zara
3. Trekkoord-broek (R320) Foschini
4. Mimco rolbalstyl leerhandsak (R3 499) Woolworths
5. Mimco Halo-sandaal (R1 299) Woolworths