Rolene se prinsesse is Edina Kulcsar van Hongarye (naaswenner) en Elizabeth Safritis van Amerika (derde).
Daar was nog net twee Suid-Afrikaanse skoonhede wat hierdie titel gedra het, Penny Coelen in 1958 en Anneline Kriel in 1974.
Hier is ’n paar van haar Instagram-foto’s tydens die week in Londen.