1 Maak ’n klappermelksous: Bring die suiker, klappermelk en 30 ml (2 e) van die lemmetjiesap oor matige hitte tot kookpunt. Laat prut vir 5 min. Laat afkoel.Hoenderslaai met vars klapper
Ingredients
Instructions
2 Meng die res van die lemmetjiesap en die sesamolie. Marineer die hoender vir 30 min. daarin.
3 Verhit die olie in ’n pan oor matige tot hoë hitte. Braai die hoender vir sowat 3 min. aan elke kant in die olie tot goudbruin en gaar. Geur na smaak.
4 Skeur die hoender in repies en meng die klappermelksous deur. Voeg die kruisement, klapper, mangetout, komkommer en sesamsaad by en meng deur. 5 Sit met lemmetjiewiggies voor.