Wat dink jy van jou gunstelingtydskrif? Beantwoord ons 6 vrae en wees dalk een van hierdie maand se gelukkige wenners!
As jy van ’n vriendin of familielid weet wat deel hiervan wil wees, kan jy hul naam, adres, dagtelefoonnommer, ietsie oor hulself en ’n kop-en-skouer foto stuur aan [email protected]
Wen een van drie JoJo-geskenkpakke ter waarde van R2 399!
Meer oor JoJo
JoJo het hul reputasie oor die laaste veertig jaar gevestig met innoverende maniere om water op te gaar, en kondig met groot trots ‘n waterfiltreerder-reeks aan.
Hierdie reeks beskik oor unieke filtreer-tegnologie wat gebruik maak van ‘n proses van elektro-adsorpsie. Dit skep ‘n elektriese veld wat geaktiveer word deur water. Die proses lok en verwyder meer kontamineerders – soos bakterieë, virusse, parasiete en spore van farmaseutiese stowwe – as enige ander filter op die mark.
Die waterfiltreerder-reeks sluit die volgende in:
Die filtreerders word gemaak van herwinbare materiale, en die filterhouer is maklik om te vervang, wat zero waterverlies verseker tydens die filtreerproses.
Beskikbaar by Build It, Builders Warehouse, P&L, Kaap Agri, OVK, GWK, Coastal Farmers of Mica handelaars.
Wat dink jy van jou gunsteling-tydskrif?
Jy moet al ses vrae beantwoord om in aanmerking te kom vir die prys. Jou antwoorde moet tussen 60 en 100 woorde wees.
Die drie lesers wat ons kies om hierdie maand saam met ons te werk, wen een van drie van hierdie pryse en verskyn ook in rooi rose.
Sluit 16 April 2020
Om vraag 6 te beantwoord, klik hier.
[gravityform id=”529″ title=”true” description=”true”]