Die dinamiese duo, Multi Bone Broth Powder en Multi Collagen Granules, is ontwerp om jou gesondheid van binne na buite nuwe lewe te gee. Só bevorder dit jeugdige vel, ’n stralende gelaat, verhoogde energie en gee jou immuniteit ’n hupstoot. Die twee produkte werk saam in sinergie, en versnel herstel aan jou ingewande en kikker jou verteringstelsel op.
Sê totsiens aan lustelose dae en hallo vir ’n energieke, nuwe jy!
Staan ’n kans om jou welstandsreis met The Power Duo af te skop!
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Dis heel maklik om in te skryf: Klik hier om op The Harvest Table se nuusbrief in te teken, en voltooi daarna die inskrywingsvorm.
Sluitingsdatum: 31 Mei 2025