Vadersdag: Jou op-die-nippertjie-geskenkgids
Gebruik ons gids om te kyk waar jy vinnig by ‘n winkel kan inhardloop om jou pa te bederf.
Vir die pa wat ten alle tye knus tydens winter wil wees
Japon
Kry dit by Mr.Price teen R229,99.
Nagklere
Kry dit by Woolworths teen R499.
Vir die koffie-liefhebber
Koffie
Kry die filterkoffie by Pick ‘n Pay teen R91,99.
Koffiebeker
Kry dit by Le Creuset teen R329.
‘Brewspoon’
Kry dit by Cape Union Mart teen R199.
Koffiepot
Kry dit by @home teen R1399.
Lees ook: Met liefde & reëls: 18 wenke vir moderne ouers
Vir die stylvolle pa
Denim baadjie
Kry dit by Markham teen R1,299.
Mus
Kry dit by Truworths teen R99.
Serp
Kry dit by Woolworths teen R649.
Vir die skoonheidsbewuste pa
Baardolie
Kry dit by Woolworths teen R139.
Bespreek ‘n massering
Bederf die vaderfiguur in jou lewe hierdie Vadersdag en bespreek ‘n skoonheidsbehandeling of massering by Daddy’s Deals. Daar is iets vir almal!
Hooffoto: Vadersdag Monstera vir Pexels
Lees ook: Maak jou kind “groen” groot