Hulle glo sterk, pragtige vroue word nie gebore nie, maar word tydens hul lewensreis deur vure gelouter en gesmee. Hulle is as’t ware goue krygers.
Michel Herbelin glo om sterk te voel moet alle vroue mooi voel – hulle weet eers wie hulle is, en versier hulself dan dienooreenkomstig.
Die Franse horlosiehandelsmerk is kundiges in ontwerp vir vroue.
Met ‘n verskeidenheid pragtige horlosie-ontwerpe, salueer Herbelin die vrou in Mei. Ons gee gesofistikeerde hoepeloorbelle van 9 karaat-goud weg saam met elke aankoop van ’n Herbelin-vrouehorlosie.
Geskenk
9 karaat-hoepeloorbelle
Beskikbaar in roos-, geel-, en witgoud.
Waarde: R2 750
Besoek www.michel-herbelin.co.za/pages/promotion.php vir meer inligting.