Teken vir 12 maande teen R399 in én jy kan dalk een van tien Hannon-geskenkpakke ter waarde van R3 500 elk wen!
Ná uitgebreide navorsing en ontwikkeling in Frankryk én Suid-Afrika, is Hannon se haar- en velsorgreeks gebore. Hierdie reekse word in professionele haar- en skoonheidsalonne aangehou. Kies uit produkte wat vir verskillende vel- en haarsoorte ontwikkel is, en ervaar die luuksheid daarvan. Met die Hannon-grimeerreeks sal jy altyd op jou beste lyk.
Tien intekenare wen elk ’n geskenkpak ter waarde van R3 500 wat onder meer uit ‘n Hannon-handsak, ’n haarproduk, gesigwas, serum, maskara en lipstiffie bestaan.
HOE OM IN TE TEKEN:
Bel 021 045 1444
WhatsApp 076 309 7986
E-pos: [email protected]
of besoek www.catalyzmo.co.za
Hierdie aanbod is tot 24 Februarie 2022 geldig en van toepassing op gedrukte intekenings met ’n Suid-Afrikaanse adres. Deur jou persoonlike inligting te verskaf gee jy rooi rose toestemming om via e-pos of SMS met jou te kommunikeer.
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za