Suurlemoenlimonade deur Vickie de Beer
1 Syg die sap deur ’n fyn sif of moeseliendoek. Voeg die suiker by en roer tot opgelos. Voeg die water by. Sit voor met ys en ’n paar suurlemoenskyfies. Jy kan die limonade met ’n bietjie sodawater verdun of voeg net lekker baie ys bySuurlemoenlimonade
Ingredients
Instructions