Ons diere & hul giere Episode 5: Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die veearts uitkom? DEEL 2 deur Ilse Salzwedel
Ons diere & hul giere Episode 5: Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die veearts uitkom? DEEL 2
Elke troeteldiereienaar vrees diarree, want dit kan die eerste teken wees van ‘n ernstige ongesteldheid en veroorsaak soms selfs ‘n dier se dood.
In hierdie gesprek bespreek dr. Didi Claassen, veterinêre patoloog en spesialis-veearts, ‘n paar oorsake van die toestand.
Sy bespreek ook moontlike behandelings, en gee raad oor wanneer jy jou troeteldier so gou moontlik by ‘n veearts moet kry.
Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog