Wat almal moet weet oor diabetes en seksuele gesondheid deur Mariette Snyman
Wat moet mans of vroue met diabetes en hul maats weet, en hoe raak die toestand hul seksuele gesondheid en verhouding?
Mariette Snyman het met Dr. Elna McIntosh hieroor gesels.
Dr. Elna McIntosh is seksuoloog van Johannesburg. Lees hier om ’n bietjie meer oor haar te leer
Sy is betrokke by die volgende instansies: www.MySexualHealth.co.za
Die Disa-gesondheidskliniek: www.safersex.org.za, tel 011 787 1222
Klik op die pienk speelknoppie om te begin luister. Dit is gratis en jy kan enige tyd daarna luister.