Leer jou tiener om versigtig met geld te werk – hier is raad deur Anet Schoeman. Hooffoto: iStock
Leer jou tiener om versigtig met geld te werk – hier is raad
Sit jy en jou tiener vas oor hoeveel geld op duur klere met handelsmerke spandeer kan word? Lizl Budhram, Hoof van Advies by Old Mutual sê jy kan baie onmin verhoed as jy vir jou tiener ‘n kleretoelaag vir die jaar gee. So leer hul om te begroot.
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis en jy kan enige tyd luister!