Hoe om konflik te hanteer tydens die inperking deur Mariette Snyman. Hooffoto: iStock
Tydens inperking het verhoudingsmaats minder vryheid, minder spasie, ‘n ander roetine en dalk ekstra verantwoordelikhede soos huistakies of kinders besig hou.
Moenie dat dit jou verhouding skaad nie – hier is praktiese wenke vir goeie kommunikasie en konflikhantering.
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis en jy kan enige tyd daarna luister.