Lam in Wolfsklere Episode 7: Kattemaai in Katelkaskenades
Lam in Wolfsklere Episode 7: Kattemaai in Katelkaskenades
Hemel, maar die man is aantreklik! Daardie effense stoppelbaard op sy vierkantige ken … Al Pacino was ook aantreklik in Scarface, Amie! Maar hierdie vreemdeling is so stylvol. Sy sluk. Die slegte ouens in Mafia-flieks trek mos so deftig aan.
Raai wat? Ons het ook ’n nuwe lekkerlees-verhaal uit die pen van Martie Swanepoel – Sjef Snoekie! Loer hier.
Luister lekker na ons podsendings op iono.fm