GRATIS blokraaie, woordspeletjies en raaisels wat jy kan aflaai deur die rooi rose-span. Hooffoto: iStock/burakkarademir
Gratis raaisels vir jou om af te laai
Ons het in ons argiewe ’n paar blokraaie, woordspeletjies en raaisels gaan vind wat jy by die huis kan aflaai en uitdruk. Daar is selfs ’n paar lekker speletjies vir kinders!
Al die oplossings vir die raaisels is in die afdeling hieronder genaamd Oplossings.
Het jy geweet?
Jy kan 70% afslag op ons digitale April-uitgawe kry! Klik hier
Laai dit af!
Klik op die skakels om elke blad af te laai en uit te druk.
- Letterkeur
- Woordsoek 1 en Blokraai 1
- Monsterblokraai 1
- Woordsoek 2
- Heuningkoek en Mengelmoes
- Syferkodes 1
- Stukwoorde
- Monsterblokraai 2
- Woordsoek 3
- Italiaanse Blokraai 1
- Italiaanse Blokraai 2
- Blokraai en klein blokraai
- Soek die verskil 1
- Woordsoek 4
- Woordskommel en Woorddoku
- Italiaanse blokraai 3
- Monsterblokraai 3
- Algemene kennis-toets en Vind die verskille
- Woord-mengelmoes en Vind die verskille
- Woorddoku
- Syferkodes 2
- Woordrooster
- Monsterblokraai 4
- Blokraai
- Woordrooster
- Vir die kinders
- Vir die kinders 2
- Vir die kinders 3
- Vir die kinders 4
- Monsterblokraai 5
- Woordrooster
- Woordsoek 5
- Syferkodes 3
Oplossings
Hier is die oplossings vir die raaisels
Klik hier om die oplossings af te laai
Lees ook:
13 dinge wat jy kan doen om besig te bly tydens die inperking
Wenke om jou beroep tydens die inperking te bevorder
Gratis kinderboeke om af te laai
Hoe om veilig inkopies te doen tydens die Covid-19-pandemie
10 dinge wat jy in jou klerekas moet regruk tydens die inperkingstyd
Een sielkundige gee raad: Hoe om positief tydens die inperking te bly
10 GRATIS hekel- en breipatrone wat jy nou moet probeer
Pret aktiwiteite om die kinders besig te hou
Hoor hier
Ons het die lekkerste opnames en voorlesings waarna jy GRATIS kan luister! Klik hier vir ’n volledige lys. As iets jou belangstelling trek, klik op die banier. Klik dan op die pienk speelknoppie van die episode waarna jy wil luister.
Hier is ’n paar lekkerluister-opsies. Klik op die pienk speelknoppie om te begin luister:
Oor die Inperking:
Die inperking kan ’n stresvolle tyd vir baie mense wees. Ons het twee hulpbronne saamgestel.
Op Tussen Ons gesels ons met kenners oor hoe om die angs en ander negatiewe gevoelens te hanteer wat uitgelok word deur die inperking.
Op Hoe gaan dit met jou? gesels ons met verskeie mense oor hoe hulle hierdie inperking ervaar – beslis ’n bietjie positiwiteit as jy dit nodig het!
Vervolgverhale
Ons het drie heerlike vervolgverhale waarna jy kan luister. Loer hier
Geselsies met bekendes
In Tee & Taai Toffies gesels ons met plaaslike bekendes oor hul doen en late én hulle help ons op lesers se probleme op te los! Gaan dit werk? Luister en vind uit …
Troeteldiere
In Ons Diere & hul Giere leer ons meer oor ons vierpotige en geveerde vriende en hoe ons beter vir hulle kan sorg.
Jou geld
In Ka-Tjieng! praat oor ons al die geldsake wat vroue se lewens raak