Vis: Kook een keer, eet drie keer deur Vickie de Beer. Foto’s: Neville Lockhart
Geposjeerde vis
Met dié resep eet jy sommer die voorgeskrewe drie keer per week vis. Ons het salm gebruik, maar dis aan die duur kant – vervang dit deur enige ferm witvis. Gaar vis hou vir 2-3 dae goed in
die yskas, maar vermy dit liefs daarna. Hou die geurige posjeer-water en gebruik dit vir die pastasous vir die oorskietvis
Vinnige salmpasta
Tropiese salmslaai met geroosterde pita’s