Aartappelkoekies/ poffertjies deur Vickie de Beer. Foto: Neil Corder
Aartappelkoekies/poffertjies
Ingredients
Instructions
agterkant van die lepel. Vorm so 5 op ’n slag en braai tot goudbruin aan albei kante. Skep uit op kombuispapier. Herhaal met die res van die mengsel. Vervang die olie as daar te veel stukkies aartappel agterbly. Sit warm voor met ekstra suurlemoenwiggies as bykos met braaivleis.