WEN met Van Loveren se Retief Reserve Cape Blend – Inligting en foto’s verskaf
Van Loveren se Retief Reserve Cape Blend bekoor die sintuie!
Die volronde, vrugtige Retief Reserve Cape Blend vier 80 jaar van wynmaak wat oor drie generasies van Van Loveren se Retief-familie gedeel word.
Dié Pinotage, Cabernet Sauvignon en Shiraz Kaapse versnitwyn bekoor die sintuie met geure van ryp bessies, vanielje en sterk speserye, en is perfek afgerond met ondertone van donkersjokolade.
Geniet dié elegante rooiwyn saam met geroosterde lamsvleis, wildsvleis, gebraaide hoender, osstertpotjie of beesvleis.
Van Loveren is ’n gesinsvriendelike bestemming, so kom geniet egte, plattelandse gasvryheid by die Van Loveren-familiewingerde in die hartjie van die Robertson-vallei.
Vir meer inligting, besoek hulle webwerf of volg Van Loveren op Facebook, Twitter en Instagram.
Die Retief Reserve Cape Blend is landswyd bekikbaar by jou naaste Checkers of Ultra Liquors.
WEN met Van Loveren se Retief Reserve Cape Blend
Twee gelukkige rooi rose-lesers staan die kans om elkeen twee kiste Retief Reserve Cape Blend ter waarde van R1 200 te wen!
Bepalings en voorwaardes geld.
Sluitingsdatum: 31 Maart 2020
[gravityform id=”525″ title=”true” description=”true”]