WEN met Nativa Immune Complex en Fenn Petite! – Inligting en foto’s verskaf
Siek-wees verwoes alle planne vir lekker werk en lekker skoolgaan of uitsien na gesintyd en sosiale aktiwiteite. As jy hierdie jaar geen tyd wil mors op olik wees nie, lees gerus hier. Aangesien ons immuunstelsels verswak word deur stressors soos lang tye agter jou rekenaar, ure in die verkeer, lang werksdae en konflik, kan ’n gesonder leefstyl en tegnieke vir stresbestuur help om weer jou immuunstelsel op te bou.
Hier is ’n paar idees:
- Dis baie belangerik om gesond te eet: beperk die gebruik van suikers, vette en soute, en sluit meer vars vrugte, groente en slaaie in by jou daaglikse dieet.
- Drink ses glase water per dag, kry genoeg slaap en loop minstens 20 minute per dag, vyf dae ’n week. Navorsing toon dat mense wat gereeld aërobiese oefening doen, minder siekverlof neem.
- Dit is wetenskaplik bewys dat alleenwees en stil wees voordelig is vir verhoudings en produktiwiteit!
- Goeie persoonlike higiëne, soos om gereeld hande te was, elke dag te bad/stort en altyd jou groente en vrugte af te spoel, verminder die kans op kieme (en siektes) en voorkom infeksies. Oorweeg dit om Nativa Immuniteitskompleks te gebuik om jou liggaam se natuurlike immuunverdedigingstelsel te ondersteun en antioksidantbeskerming aan jou lyf te bied. Nativa Immuniteitskompleks is ’n voedingsaanvulling vir daagliks gebruik. Dit bevat ’n kragtige kombinasie van antioksidante, vitamiene, minerale, kruie en die aminosuur Lysine. Dié aanvulling word vervaardig deur die betroubare voedingsaanvullingsreeks, Nativa en is beskikbaar by uigesoekte apteke, Dis-Chem en Clicks.
WEN met Nativa Immune Complex en Fenn Petite!
Vir ’n ekstra hupstoot, bied Nativa Immune Complex vir twee gelukkige rooi rose-lesers die kans om ’n pragtige Fenn Petite-handsak ter waarde van R1 199 te wen!
Bepalings en voorwaardes geld.
Sluitingsdatum: 29 Februarie 2020
[gravityform id=”512″ title=”true” description=”true”]