Dans met die rooi rok Episode 16: Die ontnugtering deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
Dans met die rooi rok Episode 16: Die ontnugtering
Die lewensles wat sy die twee dogters moet gee, is seer, en onbepland. Sy is jammer dat sy hulle vertroue in mans so moet skend.
**LET WEL: Die episode bevat ‘n gewelddadige toneel wat sensitiewe luisteraars mag ontstel.**
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!
entertainmentfictionpodsendingsrrradiopodcastsVermaakleesdans met die rooi rokfiksievervolgverhaalOntspanning