Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings deur Cornel Dunn
1. ’n Onthou-Kersfees
Hier het ons ‘n foto-Kersboom gemaak. Kies jou gunsteling- foto’s en plak dit in ’n Kersboomvorm.
Gebruik ook ander herinneringe soos antieke handskoene, kerse en ander spesiale aandenkings.
Lees ook: Die mooiste inspirasie vir ’n plaas-Kersfees
Kry die voorkoms
![](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/3-Kers-houer-R199-Superbalist.jpg)
Drie-kershouer (R199) Superbalist
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Glas-koepel-R499.99-Mr-Price-Home.jpg)
Glaskoepel (R499.99) Mr Price Home
![](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Zara-1.jpg)
Ornamentele Kersversiering (POA) Zara
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Zara-2.jpg)
Sterbakkies (POA) Zara
Lees ook: Laai die pragtigste Kerskaartjies af
2. ’n Goue Kersfees
Vanjaar is alles blink en ene silwer en goud. Maak karton-Kersbome en versier dit met sterre en verf.
Voeg die goue ornamente wat oral beskikbaar is rojaal by.
Lees ook: 5 pragtige tafelversierings wat jy self kan maak
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/1.jpg)
Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings
Kry die voorkoms
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Goue-Kersfees-balle-R275-Take-a-lot.jpg)
Goue Kersfeesballe (R275) Takealot
![](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Kersklappers-R150-Woolworths.jpg)
Kersklappers (R150) Woolworths
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Kersversiering-R65-Woolworths.jpg)
Kersversiering (R65) Woolworths
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Kersversierings-R235-Take-a-lot.jpg)
Kersversierings (R235) Takealot
Lees ook: Maak self Kerskouse
3. ’n Groen Kersfees
Gebruik plante mildelik. Gebruik ook bruinpapiersakkies vir geskenke en ’n Adventkalender.
Versier die tafel verder met groen porselein of emaljeware.
Lees ook: Maak self die mooiste Kersklappers
Kry die voorkoms
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Topiary-boom-POA-Andreas-topiary.jpg)
Boompie (POA) Andreas topiary
![](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Bamboes-stoel-R1795-Weylandts.jpg)
Bamboesstoel (R1 795) Weylandts
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Olyf-boompie-R229-Woolworths.jpg)
Olyfboompie (R229) Woolworths
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Groen-beker-R279-Merwyn-Gers.jpg)
Groen beker (R279) Merwyn Gers
Lees ook: 10 nostalgiese koekies wat jy hierdie Kersfees moet bak
4. ’n Mooi rooi Kersfees
Rooi bly maar net gewild! Kombineer rooi bykomstighede met groenigheid. Dit is ’n wenresep.
Lees ook: 10 feestelike slaaie om vir Kersete te maak
![](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/14.jpg)
Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings
Kry die voorkoms
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/3-stuk-Linne-stel-R79.99-Mr-Price-Home.jpg)
3-stuk Linnestel (R79.99) Mr Price Home
![](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/16-stuk-Scotland-eetstel-R299-Makro.jpg)
16-stuk Scotland eetstel (R299) Makro
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/20-Meter-Red-Scandi-kleeflint-R135-Take-a-a-lot.jpg)
Red Scandi kleeflint (R135) Takealot
![Die 4 mooiste idees vir Kersbome en Kersversierings](https://www.rooirose.co.za/app/uploads/2019/12/Plekmatjie-R25.99-Mr-Price-Home.jpg)
Plekmatjie (R25.99) Mr Price Home
Lees ook: Die 15 lekkerste Kersfees-nageregte
Verskaffers:
Superbalist | superbalist.co.za
Mr Price Home | mrpricehome.co.za
Zara | zara.com
Takealot | takealot.com
Weylandts | weylandts.co.za
Merwyn Gers | merwyngers.com
Andrea’s Topiary | topiary.co.za
Makro | makro.co.za