Krakerige komkommerslaai deur Vickie de Beer, bygestaan deur Gillionelle Kaba. Foto’s deur Lee Schwagele van crphotography.co.za
1 Meng die suiker en witwynasyn in ’n middelslagbak en roer totdat die suiker opgelos het. 2 Marineer die uie vir 10 min. in die asynmengsel. Slaaisous 1 Meng die Amasi, knoffel, mosterd, heuning en suurlemoenskil en -sap en geur met sout. 2 Pak die komkommerlinte, slaaikwarte en uie op ’n mooi opdienbord en sprinkel die slaaisous oor.Krakerige komkommerslaai
Ingredients
Instructions