Tokio-sling deur Vickie de Beer, bygestaan deur Gillionelle Kaba. Foto: Lee Schwagele, CRPhotographic
1 Meng die jenewer, brandewyn, gemmerlim en lemmetjiesap in ’n groot beker. 2 Voeg die ys by en vul op met sodawater na smaak. 3 Verdeel tussen 6 glasies en tooi met goudblad, kruisement, gemmerskyfies en granaatpitte.Tokio-sling
Ingredients
Instructions