Dans met die rooi rok Episode 7: Die rooi rok deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
- Martie Swanepoel is ’n Skrywer en joernalis
- Bettie Kemp, aktrise, aanbieder en stemkunstenaar
Dans met die rooi rok Episode 7: Die rooi rok
Tant Celia lig die sluier om Amelia se tragiese omstandighede: “Jy moet versigtig wees, my kind. Moenie seerkry nie. Moenie dat Amelia se storie jou ook seermaak nie. Dis genoeg dat een Groenewald-man ’n vrou se lewe in hartseer gedompel het.”
As jy hierdie geniet het, weet ons jy sal van ons vorige vervolgverhaal, Botox, Barbies en Bietse hou!
fictionrrradiopodsendingpodcastsMartie SwanepoelVermaakdans met die rooi rokleesfiksieOntspanningentertainment