’n Lenteregruk vir jou lewe saamgestel deur Catherine Schenck.
Klik op die skakels in rooi om meer te lees oor die onderwerp waarin jy belang stel!
Ruk jou huis reg
Dis tyd om na jou huis te kyk en dit reg te ruk! Maar waar begin mens? Loer hier …
Pak weg, gooi weg, ruk reg!
Dis tyd om weg te gooi, weg te pak en reg te ruk. Ons het die beste raad. Loer hier:
Organiseer jou huis met hierdie slim wenke
10 maklike wenke vir ’n Feng Shui-huis
Maak skoon, raak groen!
Maak jou huis vir ’n slag behóórlik skoon, gooi weg, en probeer sommer ook om ’n groener leefstyl te handhaaf!
Jy kan jou huis klottervry kry!
Hoe om jou matras en beddegoed skoon te hou
10 stappe nader aan ’n zero waste-lewenstyl
Skaal af
As jy na ’n kleiner woonplekkie toe trek het ons goeie raad!
Maak die meeste van jou klein woonplekkie
Die beste wenke vir ’n klein woonspasie
Belangrike beleggings vir jou huis, vars voorkomste, en foute om te vermy
As jy ’n vars voorkoms vir jou huis wil skep, is hier ’n paar dinge om in gedagte te hou …
Die 5 belangrikste beleggings wat jy vir jou huis kan maak
Wenke vir ’n huislike gastekamer
Ruk jou voorkoms reg
Ruk jou klerekas reg
Pak weg, gooi weg, doen dit reg!
Marie Kondo se ses wenke vir ’n klottervrye kas
Hoe om jou klere reg weg te pak
Praktiese doen-dit-self-modewenke
Organiseer jou handsak soos Marie Kondo
Knap jou voorkoms op
Verfris jou voorkoms met hierdie lekker wenke
10 wenke om jou figuur te vlei
Gooi die jare af met hierdie stylwenke
8 modefoute wat jou slordig laat lyk
5 vinnige modetruuks wat jou voorkoms afrond
7 maniere om luuks te lyk sonder om te veel geld te bestee
10 styldinge wat jy voor 40 moet hê en weet
10 wenke vir ’n sweetvrye somer
16 maniere om geld op jou klerekas te spaar
Vier die lente met blomkranse!
5 dinge wat jy oor jou bra moet weet
8 wenke om die perfekte denimpaar te vind
9 modefoute wat jy onbewustelik maak
Jy kan ’n nuwe voorkoms binne jou begroting kry
5 moderne maniere om pêrels te dra
Die mooiste lentemodes onder R500
Ruk jou grimering, hare en skoonheidsroetine reg
Jou lyf
20 dinge wat jy moet weet voor jy ’n bikini-was kry
Neem hierdie in ag voordat jy ’n estetiese prosedure ondergaan
9 skoonheidswenke vir werkende vroue
9 foute wat almal met hul skoonheidsprodukte maak
10 tydspaarwenke vir besige ma’s
Jou hare
8 dinge wat jy moet weet voordat jy jou hare blond kleur
Maak jy hierdie 13 haarwasfoute?
Jou vel
Die slimste UV-gids wat jy moet gebruik
Jou grimering
20 wenke vir fotomooi-grimering
10 grimeerwenke vir ’n jonger voorkoms
Jou parfuum
Toets jouself: Wat is jou parfuumpersoonlikheid?
Ruk jou lewe reg
Ruk jou dieet reg
Dis goed om ’n bietjie na te dink oor wat jy eet: Eet jy gesond? Moet jy gewig verloor? Of wil jy net weer ’n bietjie seker maak dat jy op die regte pad is? Loer hier.
Die porsiegeheim is die geheim tot enige suksesvolle dieet!
Kies jou eie verslankingsdieet so
Vir nog goeie dieetwenke, klik hier
Ruk jou oefenprogram reg
Is dit tyd om weer te begin oefen? Of om iets nuuts te probeer? Of net om motivering na die winter te kry?
28-dag oefenprogram vir beginner-fietsryers
Dis nooit te laat om weer te begin fietsry nie!
Die een oefening wat almal elke dag moet doen: Die “plank”
Hoekom jy rugoefeninge moet doen
Hoe om te oefen wanneer dit warm is
Wat om te doen oor lae energievlakke
Barre-oefeninge is lekker en goed vir jou!
Vir nog motivering, klik hier
Ruk jou verhoudings reg
Neem bestek van jou verhouding met jou maat, jou familie en met jou vriende. Hier is insig.
Hoe om beter oor seks te praat
6 redes hoekom seks goed vir jou is
Sing, draf, of kook saam met ander en word gelukkig en verbeter jou verhoudings
29 maniere om te sê “ek het jou lief”
18 oulike idees vir date night
Waar is die vrede in jou huis?
5 planne vir kwaliteit-tyd met jou kind
Vir nog goeie verhoudingsraad, klik hier
Ruk jou werkslewe reg
Die jaar spoed na sy einde toe en werk kan soms oorweldigend raak! Hier is ’n paar dinge om oor te dink.
Hoe om jou tyd beter te bestuur
Tydsbestuur help jou om meer uit jou dag te kry
Kry balans tussen jou werkslewe en die res van jou lewe
Ruk jou geldsake reg
Dis nie ’n baie lekker onderwerp nie, maar gaan sit ’n bietjie en maak seker dat jou finansies nog op die regte pad is.
Hoe om te verseker dat jou finansies nie ’n vliegramp word nie
Kan jy bekostig om af te tree?
Pantser jouself teen onnodige aanlyninkopies
Ruk jou gemoed reg
Ja, jy kan weer gelukkig wees!
30 maklike dinge wat jy nou kan doen om beter te lewe
5 maniere om jou dag reg te begin
4 dapper stappe om nou te neem om gelukkiger te wees
6 maniere om langer en lekkerder te lewe
5 maniere om depressie te bekamp
Maak hierdie jou betste jaar ooit
6 denkpatrone waarvoor jy moet oppas
Jy kan weer vreugde vind – ons wys jou hoe
Begin ’n nuwe hoofstuk in jou lewe
10 dinge wat jy kan doen om slegte gewoontes hok te slaan
7 maniere om werklik te ontspan
En as jy nie tyd het om by als uit te kom nie, het ons ’n oulike Plan B-gids … Loer hier