Verkouemedisyne blitsgids deur Salomé Delport
Hier is ons blitsgids vir verkouemedisyne
#rrWenk: Onthou, dis belangrik om eers met jou dokter te gesels voordat jy medikasie neem.
Wat om te doen oor nies en loopneus
Iets vir nies en ’n loopneus:
- ’n Ontstumiddel.
- Vaselien om jou bolip en rooi neus.
- ’n Opdroogmiddel – maar net as jy nie neig na sinusitis nie omdat die slym verdik en tot ’n sinusinfeksie kan lei.
Lees ook: Dokter jou verkoue soos ’n dokter dit sou doen
Die regte medisyne vir verkoue
Gesonde selfliefde teen ’n verkoue
Is dit verkoue of is dit iets erger?
Wat om te doen oor koors
Iets vir jou koors:
- Ibuprofeen of parasetamol.
Lees ook: Wat jy moet weet oor die soorte verkouemiddels
Watter medisyne is die beste vir my verkoue?
Is dit verkoue, of is dit griep?
Wat kan jy doen vir ’n seer keel?
Iets vir jou seer keel:
- ’n Suigtablet wat lokale verdowing bevat.
Lees ook: Jy vra, hoekom kry mens net in die winter griep?
Raad vir oorpyn
Iets vir oorpyn:
- Ibuprofeen of parasetamol vir die pyn.
- ’n Warmwatersak vir pynverligting.
- Oppas vir ’n opdroogmiddel as jy geneig is tot oorinfeksie.
Lees ook: Jy kan hierdie winter gemotiveerd bly vir oefening
Raad as jy heeltyd moeg voel
Iets vir krag vir die dag:
- Rus is die heel beste terapie.
- As jy moet werk, gebruik iets met kafeïen as stimulant. Gebruik dit net bedags, want dit gaan jou wakker hou
Lees ook: Moegheid weens ystertekort of lae vitamien B
Wat jy moet weet oor ystertekort
Vir nog goeie gesondheidsraad, klik hier
Het jy geweet? Ons podsendingskanaal, rrRADIO is gratis en jy kan enige tyd daarna luister. Ons het die lekkerste luisterprogramme, van fiksie (Botox, Barbies en Bietse), gesprekke met bekendes (Tee & Taai Toffies) en raad oor gelukkige verhoudings en seksuele gesondheid (Tussen Ons).