Neem die pyn uit die vlekke op jou gunsteling-kledingstuk. Gewoonlik rol ’n mens jou oë as so ’n vlek voorkom want jy weet dit gaan nie uitkom sonder groot moeite nie, of selfs glad nie uitkom nie.
Die Personal Touch Fabric Stain Remover is ideal om as vlekverwyderaar aan te wend voordat jy die kledingstuk was, om jou te help om hardnekkige vlekke baas te raak.
Die driedubbele aksie van Personal Touch Fabric Stain Remover beskerm jou klere se kleure en bevat nie chlorien nie. Dit bied kragtige vlek-indringing terwyl dit jou klere beskerm deur die innoverende sagte aanrakings-formule.
Vir meer inligting besoek hul facebook.
Bepalings en voorwaardes geld. Kompetisie sluit 31 Julie 2019.
[gravityform id=”473″ title=”true” description=”true”]