Essensiële olies. Hooffoto: Kristina Stojiljkovic. Video: Corné Greeff
Ons het gaan kuier by Babylonstoren se The Scented Room gaan kuier en hulle het ons gewys hoe hulle essensiële olie stook, en hoe baie werk en moeite daarin gaan.
Hou jy ook van essensiële olies, of het jy vrae daaroor? Gaan loer dan gerus op bl. 50 in ons Junie-uitgawe waar ons oor al die skoonheidsvoordele hiervan gesels.
Lees ook:
Laaf jou voete met kruie uit jou eie tuin
Hennepsaadolie-velsorgprodukte wat jy nou moet probeer