Het jy ’n verhoudingsvraag? Stuur vir ons jou probleme!
Of jy nou vrae het oor ’n moeilike tiener, hoe om weer die vonk in jou verhouding terug te kry of oor ’n jaloerse vriendin, ons wil kyk of ons kan help om antwoorde vir jou verhoudings-tameletjies te vind!
Stuur gerus ’n e-pos met jou vraag aan [email protected] of vul die onderstaande vorm in.
[gravityform id=”443″ title=”true” description=”true”]