Agter die skerms met Tamaryn Green. Hooffoto: Leana Clunies-Ross
Loer hier na die agter-die-skerms-foto’s:
Agter-die-skerms-foto’s: Zoë Salzwedel.
“Ek het regtig die fotosessie vir rooi rose geniet. Die span is ongelooflik en ons het soveel pret gehad! Ons het die foto’s in ’n asemrowende omgewing geneem terwyl die reën heeltyd gedreig het, en tog het ons dit reggekry om pragtige foto’s te neem. Ek kan nie wag om die Februarie-uitgawe te sien nie!” – Tamaryn Green
Kyk na die video:
Die span
Produksie: Hannelie Diedericks
Stilis: Kim Berell van The Fashion Office
Hare en grimering: Tamaryn van Tonder
Produksie-assistent: Melissa-Jade Myburgh
Fotograaf: Leana Clunies-Ross
Hierdie voorbladfotosessie is geskiet by die Thaba Eco Hotel in Johannesburg.
Lees Ilse Salzwedel se onderhoud met Tamaryn op bl. 12 van die Februarie-uitgawe van #rooirose wat nou op winkelrakke beskikbaar is.
Lees ook: Mej. Suid-Afrika 2018
Ons gesels met Tamaryn voor die Mej. Heelal-kompetisie
Tamaryn gekroon as eerste prinses by die Mej. Heelal-skoonheidskompetisie
thaba eco hotelMej. SAAgter die skermscelebsons menselocal celebsbekendesmiss sabehind the scenestamaryn green