Chia-en-klappermelk-pap deur Vickie de Beer
1 Voorverhit die oond tot 160 ˚C. GranolaChia-en-klappermelk-pap
Ingredients
Instructions
2 Meng die chiasaad, klappermelk, vanielje en sout in ’n glasbak.
3 Laat vir minstens ’n uur of oornag staan.
1 Meng al die droë bestanddele in ’n mengbak.
2 Meng die klapperolie en heuning in ’n klein kastrol en verhit oor lae hitte tot net gesmelt.
3 Voeg die heuning-en-olie-mengsel by die saadmengsel en meng tot alles goed deurgemeng is.
4 Versprei die mengsel egalig op ’n bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is.
5 Bak vir 15-20 min. tot goudkleurig. Haal uit, meng met ’n vurk en laat afkoel – die granola sal bros word namate dit afkoel.
6 Verdeel die chiamengsel tussen 4 bakkies. Sit ’n skyf papaja op elkeen. Bedek met grenadellapulp en breek die sesamsaad-granola bo-oor die pap.