Marokkaanse kruisementtee deur Vickie de Beer. Hooffoto: Lindie Kriek
Marokkaanse kruisementtee
Serves: 8
Cooking Time:
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 25 g (¼ k) groen tee
- 16 takkies kruisement
- 100 g suiker
- 2 liter (8 k) kokende water
- hand vol vars kruisementblare
Instructions
Sit die teeblare, kruisement en suiker in’n warm teepot.
Voeg die water by en roer liggies. Laat vir 5 min. trek. Laat afkoel.
Gooi die tee saam met ysblokkies in glasies.
Anelle Tewson
Lees Meer
Skuinskoek
28/03/2025
Geurige groente-lasagne in ’n pan
28/03/2025
Vinnige Peppermint Crisp-tert
28/03/2025