Maak potjiekos!
Seekos
Hierdie seekospotjie is binne ’n halfuur gereed!
Maak hierdie heerlike seekospot met Spaanse geure: Spaanse Seekospot
Sodra die krewe en aartappels gaar is, word dit op ’n skoon vel bakpapier uitgegooi sodat almal sommer met hul vingers kan eet. Kry die resep vir dié geurige kreef-soetmielie-en-aartappelpot hier.
Varkvleis
Hierdie Mexikaanse potjie het skop!
Kry ’n lekker Duitse bier om by hierdie Duitse bierpotjie te voeg
Beesvleis
Hierdie Franse potjie het flair!
Maak hierdie stifado-potjie met lieflike mediterreense geure
Skaapvleis
Maak hierdie potjie met lamsboud en brandewyn
Hierdie Algerynse potjie bevat lamskenkels en kwepers – heerlik!
Gebruik lamskenkels vir hierdie potjie en sit dit voor saam met romerige polenta.