Hunker jy na oop paaie en avontuur? Voordat jy jou paspoort afstof, laai hierdie Windows apps af vir jou Lumia 535 en #MakeItHappen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }HERE Maps (Gratis)
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dit maak nie saak of jy in Rome of in Rondebosch is nie, die HERE Maps sal weet waar jy is. Gebruik LiveSight en hou jou selfoon in die lug en HERE Maps sal jou stap vir stap aanwysings gee om in enige land jou plek te vind. Selfs al is jy nie aan lyn nie sal dit jou roetes in meer as 90 lande gee. Gebruik stem navigasie, sodat jy nie nodig het om die foon dop te hou as jou oë op die pad is nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Find Free WiFi (Gratis)
Bly verbind waar jy ookal is, met FIND FREE WiFi. Dit is ‘n oulike toep wat WiFi kernpunte sal vind waar jy nie hoef te betaal om aan lyn te gaan nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Where am I? (Gratis)
Jy is met vakansie, maar weet nie waar die naaste restaurant is nie? Die toep Where am I? sal jou presiese ligging vasstel en help om die naaste restaurant, winkelsentrum en bank te vind.
Currency Converter (Gratis)
Elke avonturier het soms kafeïen nodig! CURRENCY CONVERTER sal gou uitwerk wat jou koppie koffie in ‘n vreemde land in rande kos. Hierdie toep bly op datum met wisselkoerse en kan geldeenhede van meer as 160 lande omskakel.
MixRadio (Gratis)
Elke avontuur het musiek nodig en MixRadio sal die beste liedjies vir die lang pad uitsoek. Gebruik jou gunsteling
musiek as beginpunt, MixRadio is jou eie persoonlike radiostasie, sonder die irriterende advertensies.
Uber (Gratis)
Nodig om ’n taxi te haal? Jy hoef nie jou hand op te lig of te bel nie. Jy kan net Uber! Uber is nou beskikbaar in meer as 50 lande. Laai die toep af, skep ’n profiel, pons in waar jy die taxi nodig het en Uber sal die koste bereken.
FlySAA (Gratis)
Die FlySAA toep lig jou nie net in wanneer jy op die lughawe moet wees of waar jou bagasie is nie – dit is ook ’n reisgids, gelaai met nuttige inligting oor bestemmings regoor die wêreld. Jy kan vir jou vlug op enige Suid-Afrikaanse Lugdiens vlug aanmeld deur die toep te gebruik.
Translator (Gratis)
Brei jou woordeskat in vreemde tale uit met die nuttige “Woord van die Dag” funksie wat ingesluit is in Translator. Jy kan ook met vertroue van enige spyskaart af bestek met die hulpmiddel.
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.