Hoor jy van obsessief-kompulsiewe versteuring (OKV), kom die klassieke beeld van iemand wat hul hande oor en oor was tien teen een by jou op. Maar hierdie angsversteuring kom in baie gedaantes, sommige so subtiel dat iemand jare lank ongemerk daaraan kan ly.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dr. Philip van Rensburg, kliniese sielkundige van Pretoria wat in angs- en gemoedsversteurings spesialiseer, verduidelik: “By OKV gaan ’n hoë angsvlak gepaard met obsessies – onwelkome, herhalende gedagtes, gevoelens of sensasies – en/of kompulsies: handelinge wat die persoon gedwonge voel om uit te voer. Die gedagtes en handelinge is ’n onbewuste poging om die onderliggende angs te verlig, maar veroorsaak op hul beurt ongemak, kommer en selfs afsku. Op ’n sekere vlak besef mense met OKV hul obsessies en kompulsies is irrasioneel, maar hulle kan dit nie beheer nie.”
Philip gee die volgende hanteringswenke:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Lees ook: Tekens van lae ystervlakke
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.