~
Beplan ’n aandjie uit - waar jy die stad rooi verf, dans en die lewe geniet. Dis ’n sorgvrye aand ... maar jy moet steeds jou lipstiffie, beursie en selfoon byderhand hê. Hier is sewe klein handsakkies wat jy kan dra terwyl jy dans. Deur Susra Matthee en Daniela du Toit | Foto: Handsak (R399) H&M