7 items onder R500 wat jy nou kan koop deur Bea Lingenfelder.
7 items onder R500 wat jy nou kan koop
As die beursie dun is, hoef die kas nie leeg te wees nie. Jy kry nog mooi goed vir minder as R500! Loer hier om ons Julie-gunstelinge te sien
“En almal dra ’n jas!”
Jas (R499; S-XXXL) Miladys.
Lees ook: Ons 10 gunsteling-winteritems
As die skoen jou pas …
Enkelstewel (R499; 3-8), Superbalist
Lees ook: Hierdie 8 modefoute kan jou slordig laat lyk
Sê ja vir dié jeans!
Jeans (R450; 6-24) Woolworths.
Lees ook: Verleng die lewe van jou gunsteling-jeans
Mooi in rooi!
Midirok (R499; XS-L) Zara
Lees ook: 10 mode-dinge wat jy voor 40 moet hê en weet
Gordels vas, hier gaan ons!
Gordel (R59,99) Mr Price.
Lees ook: 5 vinnige modetruuks om jou uitrusting af te rond
Sjiek en sysag
Serp met roosmotief (R250) Poetry
Lees ook: Lyk ryk – 7 maklike maniere om luuks te lyk
Dié paar oorbelle is ’n wenner!
Oorringe (R160) Colette Hayman.
As jy 7 items onder R500 geniet het, lees ook: Die eenstuk: ’n Item vir elke seisoen!