Mej Suid-Afrika 2015, Liesl Laurie, het die komberse in ontvangs geneem wat deur ruimhartige mense geskenk is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dit is deel van die poging om 21 000 komberse voor die standbeeld van Nelson Mandela by die Uniegeboue in Pretoria neer te lê. Dié poging kan moontlik in die Guinness Book of World Records aangeteken word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Mense wat nog komberse wil skenk, kan dit by Cell C-winkels landwyd aflaai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vir meer inligting besoek hul Facebook-blad by www.67blankets.co.za. Twiet na @ 67Blankets en CellC of bel 0617 67 67 67.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.