Almal wat hul mening gedeel het, staan ’n kans om ’n Clinique-geskenkpak te wen. Wenners word in April 2016 aangekondig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
• “As ek #5MinuteMeer gehad het, sou ek met my hondekinders speel en hulle vertroetel.” – Marietjie van Tonder
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• “Ek sal saam met my man en my dogtertjie ’n skildery maak van ons handafdrukke.” – Fredalaine Harmse
• “Met #5MinuteMeer sal ek net in die bad lê en ontspan.” – Anja van der Walt
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• “5MinuteMeer sal my help om wakker te word in plaas daarvan om wakker te skrik!” – Sanet Veldman Odendaal
• “As ek #5MinuteMeer gehad het elke dag, sou ek my resepteboek klaar skryf. My oudste seun het mooi gevra dat ek al my resepte moet neerskryf.” – Marlene Stroebel
1. Skep ’n nuwe familietradisie. Probeer om een keer ’n week iets saam as ’n gesin te doen.
2. Betrek jou kinders by jou daaglikse aktiwiteite, soos kosmaak.
3. Skakel jou foon en ander elektroniese toestelle af wanneer jy tyd saam met jou man en kinders spandeer.
4. Bederf jou geliefde so nou en dan met ’n romantiese ete by die huis.
5. Kommunikeer met die mense wat jy nie so gereeld sien nie. ’n Vinnige telefoonoproep is al wat dit kos.
Genoeg vir 4. Bestanddele 500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…
Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…
Bestanddele 3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…
Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…
Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay Om by die…
Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.