kategorieë: DekorLeefstyl

5 Wenke vir ’n HELDER en WARM kinderkamer

Dit is noodsaaklik om bewus te wees van kleurproporsies wanneer dit by helder en warm kleurpatrone kom wat gebalanseer moet word deur neutrale kleure soos wit en selfs partykeer swart – die ideaal sal wees om ’n stimulerende omgewing te skep wat ook ’n spasie is waar kinders kan ontspan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Diep kleure soos swart is nie jou algemene keuse nie, maar dis juis hierdie kleure wat dimensie aan spasie gee wat toelaat om helder dekor elemente te laat “pop”.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

WAAR OM TE BEGIN?

Kies die regte woorde – Kry jou kind betrokke by die prettige projek deur aan warm en emosionele woorde te dink wat ’n interessante kleurtema kan skep.

Hou lekker aktiwiteite in gedagte
– Indentifiseer die spasies in jou kind se slaapkamer waar hy/sy gaan speel, slaap en dalk selfs studeer. Kies helder en warm kleure om aktiwiteite aan te moedig vir die speelarea, maar hou dan weer die slaaparea kalm en neutraal met minimale helder kleure en vorms.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Items wat nie kan verander nie – Hou in gedagte dat die kleur van die vloer, ligte ensovoorts nie maklik kan verander word nie. Daarom moet jy noukeurig hierdie items oorweeg wanneer jy die kleurskema kies dat al die elemente mekaar komplimenteer.

Die ouderdom van jou kindJou vyfjarige mag dalk kleure kies wat sy/haar sin vir speelsheid en pret kan stimuleer soos die “Dulux Rich” of “Fresh” reeks. Jou tiener sal tien teen een eerder  trendy kleure verkies soos die skakerings van die Dulux ColourFuturesTM reeks.  Klik op www.colourfutures.com vir meer inligting.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Korrekte verfprodukteDie oppervlak van jou kind se kamer moet wasbaar wees. Gebruik Dulux Luxurious silk met ’n 10 jaar waarborg vir mure. Verf klein meubels en kasdeure met Dulux Pearlflo, ’n watergebasseerde produk wat nie net krake verhoed nie, maar ook vinnig droog word. Verf oppervlakke soos melamien, glas en muurteëls met Dulux Supergrip etching primer voor jy die kleur oorverf.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Kry katte en honde ook Alzheimersiekte?

Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…

1 day Gelede

Hoe om die kleredragreëls op uitnodigings te verstaan

Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…

1 day Gelede

Is jou kleinding se sintuie oor- of ondersensitief?

Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…

1 day Gelede

Waatlemoen-pizza met gebraaide feta

Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!

1 day Gelede

Bessiejellies

Genoeg vir 6 Bestanddele   625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Len Muller oor sy passie vir musiek en sy gesin

Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.