1. Volume – spuit droë sjampoe aan die wortels van jou hare, gooi jou kop onderstebo en vryf die droë sjampoe in jou wortels. Gooi jou kop terug en siedaar, volume!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2. Haarknippies – as jou haarknippies gedurig uit jou hare gly, spuit ’n bietjie droë sjampoe op ’n haarknippie vir ekstra houvas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3. Verbloem donker wortels – vir ’n blondine is donker haarwortels wat uitgroei altyd ’n stryd. Verbloem jou donker wortels deur droë sjampoe daarop te spuit. Die wit poeier van die droë sjampoe sal die donker wortels effens sagter laat lyk en dit minder sigbaar maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4. Vergeet van staties – as jou klere aan jou lyf of sykouse vasklou, spuit ’n bietjie van jou droë sjampoe aan jou kouse. Dit verminder enige statiese bewegings. Wees wel versigtig dat die wit poeier nie jou klere bemors nie.
5. Maak jou eie – wanneer jou gunsteling droë sjampoe opraak, gebruik babapoeier. Vryf ’n klein bietjie babapoeier op jou wortels om enige oortollige olie te absorbeer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
1. Batiste Dry Shampoo Brilliant Blonde 200ml (R 126)
2. Batiste Divine Dark Dry Shampoo 200ml (R 126)
3. Colab Original Dry Shampoo 200ml (R 80)
4. Kristin Ess Hair Dry Shampoo Powder Fragrance Free 37g (R 330)
Lees ook: Kennerswenke vir gesonde hare
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.