5 verleidelike resepte wat jy vir Valentynsdag moet bak deur Vickie de Beer. Bygestaan deur Martjie Malan. Foto’s deur Lindy Kriek
Verras en bederf jou liefie dié Valentynsdag met ietsie soets, soos die lekkerste ontbytpannekoekies met sjokolade-lyfverf, of sjokolade-fortuinkoekies met ’n geheime boodskap daarin. Kyk net na hierdie 5 verleidelike resepte wat jy vir Valentynsdag moet bak.
1. Valentynsoentjies met whisky-karamelsous
Lees ook: Die lekkerste hartjie-en-soentjie-resepte vir Valentynsdag wat jy moet maak
2. Verleidelike sjokoladekoek
Lees ook: Maak self aarbei-stokkielekkers
3. Fortuinkoekies met ’n geheime liefdesboodskap
Lees ook: Die regte manier hoe om sjokolade te smelt
4. Ontbytpannekoekies met sjokolade-lyfverf
Lees ook: Jy kan meringues maak!
4. My-hartjie-my-liefie-koekies